KykNET shows held their own against stiff competition during the run of M-Net's Big Brother II, with impressive peak ARs being recorded week after week. This is positive for the channel, particularly as it caters for a niche audience.
Oracle Airtime Sales has newly released the ratings for Week 39 - i.e. the week commencing 23 September 2002 and the Top Ten programmes below, achieved the following peaks:
1) Voorblad 10.5 ARs 2) Kwêla, DKNT 7.5 ARs 3) Egoli and Friends 7 ARs 4) Oulap se Rooi, Sat. aand fliek 6.5 ARs 5) Superrugby 5.75 ARs 6) Sakkie Langarm, Dis Hoe Dit Is- Steve 5.5 ARs 7) Liedjies wat ons Ken 5 ARs 8) Voetspore 4.75 ARs 9) Dinsdagaand fliek 4.5 ARs 10) Fiesta 4.25 ARs
KykNet's Theo Erasmus says that analysis of the weekly AR peaks indicates an increase in the overall average ARs for KykNET. "We expect our ARs to increase significantly, now that Big Brother II has been concluded," he says.
Ek soek asb. dringend na Mariette Theunissen se tel.no. Sy het opgetree in een van voorblad se laaste episodes. Sy het gesels met mense uit die gehoor wat geliefdes verloor het. Dit is baie dringend.
Dankie
Jane de Pradines 0827320713 Posted on 19 May 2003 12:56
Ek wil graag Kyknet bedank vir die program. Dis PUIK!! Die kere wat sy met mense praat wat geliefdes aan die dood moes afstaan, is baie hartseer, en ek en my skoonma sit lekker en saamhuil, maar die versekering wat sy die betrokke persone gee, maak dit die moeite werk. Ek dink jul moet die tydsduur net verleng sodat kykers ook kan inbel, en moet asb nie die program van die lug afhaal nie. BAIE DANKIE!! Posted on 7 Apr 2004 13:11
EK HET NOOIT AAN SO IETS GEGLO NIE MAAR EK MOET SE DIT HET MY VERSTOM. EK DINK MARIETTE THEUNISSEN IS 'N MERKWAARDIGE PERSOON MET ONGELOOFLIKE TALENTE. EK SAL GRAAG SELF MET HAAR WIL KONTAK AS DIT MOONTLIK IS OM HAAR SELNO TE KRY BAIE DANKIE DIS 'N WONDERLIKE PROGRAM EN EK MIS DIT VIR NIKS Posted on 28 Apr 2004 09:46
Hi.Ek het onlangs op die webtuiste gesien dat u Mariette se email address soek.Ek wil graag weet of dit moontlik is dat,indien u reg gekom het,dalk vir my haar email address kan forward.Ek sal dit hartlik waardeer. My address is: william.strauss@pathcare.co.za. By voorbaat dank. Posted on 28 May 2009 17:13
Hi, I would like to write to Mariette and would like to know if I can and what address to send it to. I would really appreciate it if you could get back to me regarding this matter ASAP.
I love to watch Die ander kant I think what Mariette is doing is great I know what she says is true, I dont think she can know so many people and know all their ins and outs. I would love to go see her one on one and just find out why did my brother hang himself and for what as he went through tough times and never once did he ever think of things like that.Please can you email me Mariette's Number.
dis die enigste informasie wat ek kon vind. miskien kan kykNET informasie verskaf!
Om lid van die gehoor te wees, moet ‘n versoek per e-pos of faks gerig word. Geleentheid is beperk en deelname moet sommer vroeg bespreek word. Die e-pos adres is dak@kykNET.co.za en die faksnommer is 086 649 8926.
Die spesiale hulplyn met verdere inligting se nommer is 011 – 686 6380 of maak ‘n draai by kykNET se webwerf www.kykNET.co.za vir inligting en nuusbrokkies oor Die Ander Kant. Posted on 27 Oct 2009 19:31
Mariette Theunissen moet van die tv verban word Wie in God glo, sal nie in haar snert glo nie: Jes 8 vers 19 Mense se julle moet mediums en spiritiste raadpleeg wat fluister en mompel maar moet n volk nie sy God raadpleeg nie?Waarom sou n mens dooies in belang van lewendes raadpleeg. 20 Terug na die wet en die getuienis van die Here!! Wie nie volgens hierdie woord praat nie, is sonder toekoms Posted on 10 Nov 2009 20:36
is dit moontlik om met Mariette kontak te maak, ek het my moedertjie skielik verloor ......ek het soos baie ander mense nie aan hierdie soort van ding geglo my maar mettertyd het my opinie verander en my ma was as kind ook baie betrokke by hierdie dinge maar sy ouers het hom gestop waaroor hy baie spyt is vandag.
Goeie dag. die e-pos adres op die vorige skrywe is on volledig. Ekskuus . Ek wil graag met Mariette probeer kontak maak . Ek werk met baie lyke oor die jare.het kontak gehad met skelette wat by sataniste weg geneem is .En is gedurig besig om terapeut te speel (wees). Baie dankie Groete Willem Pretorius 0834907010 Posted on 3 May 2004 13:49
hi ek is dringend op soek na mariette my nm is 0711234351as sy asb kan kontak, my naam is johann en ek soek inligting oor my pa. Posted on 8 Jun 2009 18:08
Hi ek is op soek na Mariette Theunissen se email address was by een van haar private sessies in Randburg in 2006 het haar besigheids card verloor. sy was great en ek glo sy kan my vriendin ook help my telephone no 0829248779 Posted on 13 May 2009 13:42
Isaiah 19 And when they shall say unto you, Seek unto them that have familiar spirits, and unto wizards that peep, and that mutter: should not a people seek unto their God? for the living to the dead? Posted on 24 Oct 2009 07:26
Ek het die programme ontsettend geniet en het verstommend en verbaas na haar programme gekyk. Wil ook graag met haar kontak maak indien moontlik - maar na aanleiding van al die kommentaar wat ek so pas gelees het waar aanhangers graag kontak wil maak - maar geensins enige terugvoering ontvang het van hoe om kontak te maak ens. - laat gemengde gevoelens by my opkom.
Is daar enigsins enige manier wat 'n persoon wel met haar persoonlik kontak kan maak of selfs in verbinding kan tree.
ELIZABETH CELL 083 958 5605
Het heelwat woestinge wat binne-in my beweeg en soek advies of self uitsluitsels waarby ek myself tot berusting kan bring. Posted on 30 May 2007 16:20
Mariette doen een tot een konsultasies. Haar dogter doen dieselfde tipe werk. Ek kry smsse van haar as sy in RSA optree. Sal sodra sy weer haar kontaknommers vir my stuur dit hier plaas. Posted on 17 Nov 2009 13:06
Hello Marietta Ek wil net se dit was n belewenus om op jou program te wees en dit was jammer ek kon nie met jou praat nie. Maar wens ons kan nog praat. Want jy gee antwoorde wat ons soek en oor kwel oor vir jare
Dankie en hoop ons sal meer reekse sien Posted on 23 Nov 2009 13:25
ek sal asb graag ook marietha se telefoon no wil he sodat sy vir my kan se wie aan die anderkant probeer kontak maak. Ek sien daar is nog net 1 episode oor.of enige ander manier om kontak te maak. Byvoorbaat dank, marianne gower Posted on 23 Nov 2009 23:52
Hallo Marietta I.v.m. my pa, my gesondheid en my finansies. Sal graag met jou wil kontak maak privaat. Groete Elize Badenhorst 0836079641 Posted on 27 Nov 2009 22:25
Dankie vir so n episode, dit het my weer op nuut laat besef hoe belangrik dit is om met jou mede mens kontak te maak. Ek het n suster verloor en mis haar nog elke dag wil net weet of daar n boodskap vir my is van haar af. My email addres is jncskei@gmail.com. Posted on 27 Nov 2009 22:35
Ek het n besigheid konsep maar is nog nie gereed nie. Die nood druk om ander te help om ook n sukses te maak om n bestuurders lisensie te bekom, is ek op die regte pad of moet ek iets anders probeer winsgewend dankie Posted on 27 Nov 2009 22:45
Hoe kontak ek MARIETTE THEUNISSEN - DIE ANDERKANT-
Ek wil graag dringend kontak maak met MARIETTE THEUNISSEN - DIE ANDERKANT My man wat onnatuurlik oorlede is, my eie toekoms (veilig of nie -finansieel) aangesien dit 'n deurmekaarspul is by die werk. Dan my seun? is ek onnodig bekommerd? my dogter, ek voel sy is op die regte pad. SP Posted on 30 Nov 2009 09:04
Ekself doen al oor 'n paar jaar navorsing/oplees oor die lewe na die dood & wonder of Mariette haar ondervindings met 'die anderkant' ook met re-inkarnasie (waaraan biljoene mense, ook VELE Christene, glo) vereenselwig? Volgens die werk van Edgar Cayce & die ARE het ons GEEN rede tot kommer oor wat met ons gebeur na ons dood nie - die Here se skepping is TOTAAL onverstaanbaar WONDERLIK & ons weet tot hede werklik nog niks nie! Mariette gee ons een beeld daarvan & geniet GENIET ekself dit! Dankie - hou so aan! Stan uit Windhoek - 0813034580 Posted on 11 Dec 2009 15:27
I was born as a twin, but not to sure what happend to the other twin as we were seperated at birth. There are so many stories from my family and others. I was wondering if you can assist me Mariette.Thank YouZelda 0833715963 Posted on 18 Dec 2009 10:40
Ek sal graag met Marietta wil kontak maak. Ek kan gekontak word by die volgende nommer Elmarie 079 537 3393. My email adres elmariemostert24@yahoo.com Goeie program! Posted on 23 Dec 2009 09:02
EK SOEK ASB DRINGEND MARIETHA THEUNISSEN SER EMAIL ADDRESS. MY SWAER WORD VERMIS AL VIR 5 DAE SEDERT 10 OCT 2010. HELP ONS ASB. DIE OMGEWING IS KATIMA MULILO, NAMIBIA. MY CEEL IS 00264811271523. DANKIE NELDA Posted on 14 Oct 2010 19:37
Kan ek asseblief Marietha Theunissen se email adres/posadres kry? My email adres is maryjodevilliers@gmail.com . Baie dankie Marié Posted on 8 Jan 2010 11:24
I have been watching your program Die ander kant. I would love to have a private reading with the lady that does this....Would it at all be possible for me to have some communication on how to reach her. My uncle also needs to see her as the death of his son has never been resolved. As stated I am leaving South Africa on Aug 18th 2010 and am only visiting for this period of time, it is very important that I meet with Marietta. Thank you. Susan Sprason. Posted on 15 Mar 2010 23:58
ek is woonagtig in hartenbos en wil graag kontak met jou maak. Ek verstaan daar is n fooi betaalbaar, daarmee het ek nie n probleem nie. My kontak no. 0846084818 GROOT ASB. kontak my Ek geniet jou program altyd!!! Posted on 20 Mar 2010 17:14
LEGAL DISCLAIMER: This Message Board accepts no liability of legal consequences that arise from the Message Boards (e.g. libel, slander, or other such crimes). All posted messages are the sole property of their respective authors. The maintainer does retain the right to remove any message posts for whatever reasons. People that post messages to this forum are not to libel/slander nor in any other way depict a company, entity, individual(s), or service in a false light; should they do so, the legal consequences are theirs alone. Bizcommunity.com will disclose authors' IP addresses to authorities if compelled to do so by a court of law.