![]() |
Solidariteit Kragdag 2016Solidaritiet KragDag: 16-18 Junie 2016 by Diamantvallei net buite Pretoria - die grootste Afrikaanse selfstandigheidsexpo ter wêreld. Indien jy 'n hart vir volhoubaarheid het en besef hoe bevrydend selfstandigheid is, bring hierdie gewilde ekspo, met sy "Doen jou eie ding!" tema, jou in aanraking met oplossings en nuwe tegnologie wat jou op die spoor van 'n alternatiewe lewenstyl plaas. Met wêreldklas uitstallings, ses verskillende seminare asook kort inligtingsessies, is Indien jy 'n hart vir volhoubaarheid het en besef hoe bevrydend selfstandigheid is, bring hierdie gewilde ekspo, met sy "Doen jou eie ding!" tema, jou in aanraking met oplossings en nuwe tegnologie wat jou op die spoor van 'n alternatiewe lewenstyl plaas. Met wêreldklas uitstallings, ses verskillende seminare asook kort inligtingsessies, is Solidariteit Kragdag 2016 die plek waar jy kan leer hoe om onafhanklik van die staat se stelsels te funksioneer en hoe om die hulpbronne wat tot jou beskikking is te gebruik om meer selfonderhoudende te leef. Klem word veral geplaas op die behoeftes wat spruit uit probleme van kragvoorsiening, wateropgaar en gehalte, veiligheid, voedselproduksie, ekonomiese uitdagings en Suid-Afrika se onderwystoestand. Die ekspo word op Diamantvallei Landgoed (20km oos van Pretoria) gehou op 16-18 Junie 2016. Die karnaval atmosfeer maak die KragDag ekspo 'n inspirerende, leersame en genotvolle gesinsuitstappie. Klem word veral geplaas op die behoeftes wat spruit uit probleme van kragvoorsiening, wateropgaar en -gehalte, veiligheid, voedselproduksie, ekonomiese uitdagings en Suid-Afrika se onderwystoestand. Die ekspo word op Diamantvallei Landgoed (20km Oos van Pretoria) gehou op 16 - 18 Junie 2016. Die karnaval atmosfeer maak die KragDag ekspo 'n inspirerende, leersame en genotvolle gesinsuitstappie. Vir meer inligting besoek www.kragdag.co.za of kontak ons per e-pos az.oc.gadgark@ofnipo of telefonies op 087 231 1644. Die plek waar jy kan leer hoe om onafhanklik van die staat se stelsels te funksioneer en hoe om die hulpbronne wat tot jou beskikking is te gebruik om meer selfonderhoudende te leef. Date: 16 June 2016 to 18 June 2016Time: 09:00 - 17:00 Venue: Diamantvallei Landgoed, Pretoria |