Werkswinkel - Kleingraansiektes van die Wes-Kaap

Hierdie werkswinkel is ideaal vir almal wat betrokke is in kleingraanverbouing in die Wes-Kaap. Die program sluit in 'n oorsig oor plantsiektes,hoe hul lewenssikluse werk, en wanneer infeksies plaasvind. Virus en bakteriese siektes sal kortliks bespreek word. Daarna word swamsiektes van saad, wortels, stamme, blare en are in diepte bespreek. Die werkswinkel is informeel, gee geleentheid vir interaktiewe gesprek en beloof om baie leersaam te wees.

Indien u belangstel:
Kontak Dr Ida Wilson vir 'n inskrywingsvorm
az.oc.ocirepxe@adi of registreer telefonies by 021 8871134

Hierdie werkswinkel sal op versoek op lokaliteite in die Swartland en Overberg ook aangebied kan word. Kontak ons gerus indien u so behoefte het.



Date: 10 June 2016
Time: 09:00 - 15:00
Venue: ExperiCo Agri Research Solutions, Stellenbosch
Cost: R1250 pp (includes refreshments and lunch)

 
For more, visit: https://www.bizcommunity.com