Kom Leer Ken Jou Kamera - Beginners Fotografie Kursus

Kom Leer Ken Jou Kamera / Beginners Fotografie Kursus
Saterdag 17 Februarie 2018
Kontak Lientjie: epos: lientjiebeyer@yahoo.com / Sel 0827193918 vir inskrywingsvorms
Die koste is R950 pp. Dit is 'n voldag kursus. Begin 8 am tot 5pm.

•Prakties-georiĆ«nteerde interaktiewe fotografiekursus.
•Gefokus op beginners met kompakte en brug of SRL kameras
•Sluit in teorie
•Notas sal verskaf word.
•Tee en koeldrank sal verskaf word tydens die teorie asook 'n ligte middagete.
'n Sertifikaat word uitgereik na afloop vd kursus.
Om op te som:
•Ek doen 'n kort verduideliking oor digitale fotografie(pixels, megapixels, resolusie, file sizes etc)
•Daarna begin ons met al die tegniese aspekte v jou kamera, Beligting(sluiterspoed, velddiepte, ISO - hoe dit werk en watter funksies en verstelling gebruik word en hoe die aspekte mekaar beinvloed), Fokus, Wit Balans, Portret en Flits beligting, Beligting kompensasie hoe dit werk en watter verstellings om te gebruik. Ek raak ook so bietjie aan hoe 'n histogram werk en as 'n gits vir effektiewe beligting gebruik kan word. •Verskillende tipes kameras en lense (telefoto tot visoog), makro lense en funksies in kameras
•Ons gaan ook deur meeste funksies in die menus, playback, settings ens van elke kamera.
•Komposisie/ visuele ontwerp(lyne, vorme, tekstuur, perspektief)
•Lig, eenvoud, agtergrond, balans
•Dit is 'n baie praktiese georienteerde kursus.
Kontak Lientjie: epos: lientjiebeyer@yahoo.com / Sel 0827193918 vir inskrywingsvorms
http://lientjiebeyerphotography.webs.com/



Date: 17 February 2018
Time: 08:00 - 17:00
Venue: African Lodge Bloemfontein, Bloemfontein
Cost: R950 pp

More info:

237 President Paul Kruger Ave, Bloemfontein, 9321, Universitas, Bloemfontein, 9301
Mobile 0827193918



 
For more, visit: https://www.bizcommunity.com