’n Volledige Cobra-herbouing sal Randse Skou-besoekers vasgenael hou in die Route 66-motorsaal. The Snake Pit en die Cobra Club beplan om die enjin oor die Afsluitingsnaweek in te laat sak, haar aan te sit en die motor huis toe te bestuur wanneer die skou op 23 April eindig. Afsluitingsnaweek, Vrydag tot Sondag, 21-23 April 2017, by die Randse Skou, Joburg Expo Centre, Nasrec.