CSI galleries

Your industry

Subscribe to industry newsletters

Press offices

Enquire about a press office
Upload a gallery of an event on Bizcommunity to increase your company's exposure on our network of 26 industry portals and communities.
CSI galleries

Jacaranda 94.2 Good Morning Angels help family rebuild their life after Duduza tornado

| 7 Nov 2011 13:12
When a tornado hit Duduza on 3 October 2011, the lives of Thabitha Sithole, her daughter Sibongile and her grandson changed drastically when their house was completely destroyed... There was a lot of fixing to be done and Jacaranda 94.2 and Builders Warehouse stepped up to the challenge!
On the evening the tornado struck at about 6:15pm Thabitha was in the kitchen preparing tea. Her grandchild then saw that the roof of their house was flying off and ran to his granny to tell her, but when he got there he found Thabitha lying on the floor. She had been struck by a brick and lay unconscious. The boy immediately ran to his mother who, in the chaos, rallied up neighbors, who helped get Thabitha to hospital.

Though she is on her way to what will hopefully be a complete recovery and the other two members of their small family escaped relatively unscathed, they now live in a small ten square meter shack provided by a local church - just a few steps away from where their RDP house once stood. With the unemployed Sibongile, her son (aged 12) and Thabitha living only off Thabitha's grant, the hopes of ever rebuilding their house looked dim... until their story came to the attention of Jacaranda 94.2's Good Morning Angels and Builders Warehouse Boksburg!

On Wednesday, Sibongile was surprised by an early morning phone call from one of Jacaranda 94.2's lead angels, Dianne Broodryk, who informed her that Builders Warehouse won't only be donating R5000 to help the family to buy the groceries they need for a few months to come, but will also be sponsoring building material to the value of R50 000 to rebuild the family's home!
First in a state of absolute shock and disbelief, tears soon started running from Sibongile's eyes as the reality sunk in: they would have the means to reconstruct their lives, thanks to the help of warm-hearted, everyday-angels!

"Praise be to God!", she exclaimed with her hands in the air, "He looks after His children... He doesn't leave them! Praise be to God!".

From outside the shack where Sibongile took the call, the absolute shock and elation continued inward as she told the bedridden Thabitha the great news! A family simultaneously in a state of disbelief and joy, but at the same time genuinely, humbly thankful!

Olga Mhlongo from Builders Warehouse and Jacaranda 94.2 Good Morning Angels agree: "Other companies need to join in these efforts in whichever big or small way they can. The devastation is almost incomprehensible and most families' lives are in ruin, but, with the help of everyday people - as we see happening all over Duduza - miracles still happen today!"

This is changing people's lives for good - the Jacaranda 94.2 Good Morning Angels way!
LEGAL DISCLAIMER: This Message Board accepts no liability of legal consequences that arise from the Message Boards (e.g. defamation, slander, or other such crimes). All posted messages are the sole property of their respective authors. The maintainer does retain the right to remove any message posts for whatever reasons. People that post messages to this forum are not to libel/slander nor in any other way depict a company, entity, individual(s), or service in a false light; should they do so, the legal consequences are theirs alone. Bizcommunity.com will disclose authors' IP addresses to authorities if compelled to do so by a court of law.
JACKS 2
GIE DAG AS DAAR IEMAND IS WAT DIE MAMMA EN PAPPA KAN HELP

Vroeer in die week het Lisa n berig geplaas oor n baba van 3 maande wat by sy kleuterskool op n agterdogtige manier oorlede is.
LEES ASB HIER:
Stoutgat, Buffelboud, Boetietjie. Die seuntjie het net drie maande aan dié byname gedra toe hy Maandag by sy kleuterskool glo verstik het en dood is. Gert (20) en Monique Fourie (21) van Springs is verpletter deur die dood van hul babaseuntjie, ook Gert.Dit was baba Gert se eerste dag by die kleuterskool in Springs en Monique se eerste dag terug by die werk, by dieselfde kleuterskool, ná haar kraamverlof. Monique en Gert jr. is net voor 08:00 by die kleuterskool om die draai van hul huis afgelaai.Sy het hom na sy klas toe geneem en toe na hare gegaan.
“Toe ek hom voor 09:00 weer sien, was hy yskoud en was sy kleur besig om te verander. Die juffrou het aangehardloop gekom en ek het bloed uit sy neus, oë en ore sien loop,” het Monique Woensdag gesê. “Die juffrou het vir my gesê daar is iets fout en wou weet wat nou.“ Ek het onmiddellik met kardiopulmonêre resussitasie begin, maar dit het nie gehelp nie. Ek was so geskok ek het histeries begin skree. ”Monique het haar man en familie gebel en die baba na hul huisdokter se spreekkamer naby die kleuterskool gehaas. Sy het verbete aanhou probeer om sy lewe te red. “Ek het aanhou druk op sy magie en het vir hom gesê hy mag ons nie los nie."
Twee dokters kon ook niks vir hom doen nie. “My dokter het vir my gesê hul het alles probeer, maar hy was reeds dood toe ons daar aankom,” het Monique met trane in haar oë gesê. Gert sê hy kan die pyn wat hy gevoel het toe hy sy vrou by die dokter se spreekkamer sien, nie beskryf nie. Die egpaar het vroeg in hul huwelik vrede daarmee gemaak dat hulle nooit kinders sou hê nie. Monique is as kind so erg verkrag dat dokters gemeen het sy sou nooit kinders kan hê nie, het Gert gesê. “Toe ons uitvind sy verwag, was dit vir ons ’n skok en wonderwerk.“ Ons was so bly en het so uitgesien na die geboorte van ons kind. ”Monique was aanvanklik bang. “Ek kon dit nie glo nie, maar toe ek besef als is reg en daar is ’n baba wat binne my groei, was ek so opgewonde. Ek wou elke dag daardie gevoel ervaar.
In die kort tydjie wat hul saam met hul seuntjie gehad het, was hy ’n gelukkige kind wat volgens sy oupagrootjie Gert Fourie (71) ’n Cheetah-ondersteuner was. “My hart het in stukke gebreek toe ek sy lykie sien. Ek het toe geweet dis verby. Hy was ’n engel. Hy het nooit gehuil nie en het elke dag gelag. “Ons het altyd saam televisie gekyk en wanneer daar rugby was, het hy net gelag wanneer die Cheetahs speel.” Vir sy pa is dit moeilik om van sy seuntjie afskeid te neem. “Ons glo ons seun is by God, want hy het ’n beter plan vir hom.“Ons woon in ’n siek wêreld wat nie bedoel is vir so ’n mooi siel soos syne nie,” het Gert sr. gesê.
“Ons het so baie vrae en somtyds wil ek net skree: Kon hulle nie vir ’n uur na my kind kyk nie?“ Ek wil ook net hê ander ouers en skole moet leer uit my seun se dood. Dit is baie belangrik om noodhulpmense by skole te hê.”
Gert jr. word Vrydag om 12:00 in Springs begrawe.
HIER IS N VERSOEK VAN BABA SE PAPPA:
Hi almal ek is die baba se pa ...
Mense met n seer hart moet ek asseblief vra ... Ons is nie tevrede met n autopsie wat se "onnatuurlik en onbepaald" nie.
Groot asb ons kan n privaat Patoloog kry om more voor die begrafnis vir ons n tweede opinie te gee. Hy het self gese dis n klom twak. Die patoloog bied sy dienste gratis aan maar die lab kos R10 000 en dis die geld wat ons probeer insamel asb. Ons het nie baie tyd nie, help ons asb. cry emoticon Versprei asb die boodskap .. groot asb enige iemand wat n donasie wil of kan gee, enige iets asb. Kom in aanraking met ons asb!
Gert se kontaknommer: 0814941938 Monique se nommer : 0814413115
Alle donasies sal hoog op prys gestel word en kan in die volgende rekening betaal word voor moreoggend 8uur.
Mnr GC Fourie
Capitec bank
Rekening nr 133 6023 161
Tak kode 470010
Sit asb by VERWYSING - Patoloog
Geplaas deur Taylor
Posted on 8 May 2015 10:03
johan koen
Johan koen
Posted on 23 Apr 2015 08:55
My naam is rudi ek vra groot asb hulp vir my broer en sy vrou hy het guliambare sindroom en is in n rolstoel kan nie loop of sy hande normaal gebruik nie sy vrou sukkel om hom in bad te kry op die oombelik het sy n plank op bad se rand gesit en tel hom daarop om hom te was want hy kan hom nie self was nie of help nie hy het die sindroom so 2 jaar terug gekry en gaan net verder agter uit vra hulp om hom te help met iets wat n mens kan gebruik of help om hom in bad te kry dit is winter en hy kry baie koud en die koue is nie goed vir hom nie dan kry hy erge pyn en trek inmekaar daarvan sal wardeur as hule gehelp kan word met raad of n oplossing baie dankie die heer seen jule
Posted on 11 Jun 2014 14:51
Yvonne Pretorius
hi daar. as enige iemand kan help met kos,klere of enige iets. ons gesin kry op die oomblik vreeslik swaar. My man se salaris dek net net ons huur, ons kan nie behoorlik bekostig om kos te koop nie nou nog te se van klere. ons het 4 pragtige kinders Chrizaan13, Christiaan12, Charlize7 en Louw1. Ek is ook hard opsoek na werk om te help maar het al cvs oral ingegee waar ek kan maar het nog niks van gehoor nie. Dit sal opreg wardeer word as iemand ons kan help met kos,klere,babadoeke. Ons oudste dogter gaan volgende jaar Hoerskool toe en ek weet nie waar gaan ons geld kry om dit te bekostig of om skoolklere te koop nie. Groot asb ons het hulp dringend nodig. Dankie. Yvonne
Posted on 22 May 2014 14:57
sonja sanders
Goeiemore al die Engele
Vanoggend is ek baie hartseer en voel totaal moedeloos.My dogter, Belinda is n diabeet tipe 1wat twee kinderthies het. Die jongste Alexi 3 jaar is op 6 maande gebore, Hy het 520 g geweeg by geboorte en n noodkeiser moes op Belinda gedoen word a.g.v. komplikasies soos haar lewer begin bloei het.Alexi word as n klein wonderwerkie beskou deur dr.Stepping ,die peaditrise van Life Parkland in Springs. Om te se die manniekie met die leeu hart is deur baie gesondheid trauma die afgelope 3 jaar. Hy het na een van sy vele bloedoortappings,hartstilstande ceptosimia (spelling?) ook opgedoen.op alles. Vir 6 weke was dit nul per mond en sy gesiggie was vertrek van dors. Hy het geen aartjies meer gehad vir veelvuldigge drips en bloedtoetse maar met Onse Heer se liefde en genade het die kleinman met leeuemoed teruggeveg. Die afgelope jaar was Mamma twee keer in die ICU met pluresie en dubbele ammonia.Mamma is n intereur ontwerper en moes nou dag en nag werk om die projekte op datum te bring na al die tye in die hospitaal.Male sonder tal het sy gese sy kan nie meer nie. Gister het sy geknak nadat Alexi na n operasie maandag vir grommits en daarna brongie ammonia in die hospital was gehoor het hy is doof. Die mediese rekeninge is hoog . Belinda kan finansieel nie meer kop bo water hou nie eintlik lankal nie meer nie.Dis ook veral haar diabetiese diet of geen wat my bekommerd het.Tans is Alexi se (asma en gehoor) gesondheid en Mamma s n vir my n groot bekommernis.Alexi is n kranige skoppertjie wat nie met teddies bed toe gaan nie maar met n bal.
Posted on 15 Nov 2013 10:27
Marius theunissen
Marie Meyer
Internal Sales
Megapak Olifantsfontein
011 206 1302t





--------------------------------------------------------------------------------
From: Charmaine Masakhane [mailto:charmaine@masakhane.com]
Sent: 05 July 2012 14:56
To: Belinda Wiese; allet trollip; Simone - Steelform; Petru; Meyer, Marie (MC); leoni.duplessis@gmail.com; Jakkie Jordaan; Magda Geldenhuys
Subject: Fw: GERHARDT CREMER FONDSE BENODIG.pdf



Hello Daar


Corlien vra asb as enige iemand kan help, elke druppel sal die emmer vol maak.Sy sal alles opreg waardeur. Kan ons almal asb net n gebed doen vir haar en haar gesin sy het almal se onder steuning en gebede noodig



Groete
Charmaine
Posted on 6 Jul 2012 08:37