Sites: Africa, Marketing, Medical, Retail
Marketing community of South Africa
Marketing> The Loerie Awards 2008, Advertising, Branding, Cinema, CRM, Design, Digital, Direct Marketing, Education & Training, Eventing, Exhibitions, Magazines, Media, Mobile, Newspapers, Online Media, Out Of Home, Printing, Production, Promotions, Public Relations, Radio, Recruitment, Research, Retail, Sales, Sponsorship, TV, Youth Marketing, 2010 FIFA World Cup
Africa> Southern Africa, South Africa
Course or workshop Submit a course or workshop
 EDUCATION AND TRAINING INDUSTRY EVENTS
 Do It Day 2008 Countrywide 19 Sep
 Two-day entertainment workshop Johannesburg 27 Sep
 Visual Skills School Open Day Pretoria North 4 Oct
 Protection of Personal Information Act Fourways, Johannesburg 22 Oct
 Cyber Crime Africa Summit Randburg 10 Nov
 EDUCATION AND TRAINING COURSES & WORKSHOPS
 Cascading Style Sheets course Johannesburg 21 Oct
 Effective business writing programme Johannesburg 12 Nov
 Fashion course Durban 5 Aug
 Adobe Illustrator CS3 Level 1 Johannesburg 7 Aug
 Advanced course in photography Johannesburg 20 Aug
 Intermediate Photography Cape Town 20 Aug
 Photography course Cape Town 28 Aug
 Break into freelance writing Johannesburg 2 Sep
 Allaboutwriting Writers Circle Johannesburg 3 Sep
 The Write Journey Cape Town 6 Sep
 Advanced Microsoft Excel Johannesburg 8 Sep
 Maya Foundation Johannesburg 8 Sep
All Industry events Courses & workshops   
Province 
Section 
Skryfgeheime vir kinderboeke

Hierdie skryfkursus is prettig, prakties en gepak met al daardie skryfgeheime wat jy nodig het om jou storie-idee om te tower in 'n voltooide manuskrip gereed vir publikasie.

Elke module volg 'n stap-vir-stap-benadering en bevat kosbare inligting oor die skryfkuns, beproefde hulpmiddele om die proses te orden en te vergemaklik, en spesiaal uitgesoekte oefeninge om jou skryftalent te slyp. Die kursus is ook geskik vir diegene wat nie noodwendig wil leer skryf nie, maar meer oor kinderboeke en die skryfkuns in die algemeen wil weet.

Kursusprys: R3 995.00
Modules: 9
Einddoel: 'n Voltooide manuskrip van óf 5 000 óf 10 000 woorde

Plus: 'n sinopsis, hoofstukplan en voorleggingsbrief aan 'n uitgewer.
Tydsduur: 6 - 8 maande

Gratis: 2 splinternuwe Afrikaanse kinderboeke!
• Bessie Hemelbesem en oom Sak Sarel se testament
• Die verlore eiland
(Hierdie is addisionele studiemateriaal)

Studieleier:

Janie Oosthuysen het 'n BA-graad, en het al meer as 40 kinder-, tiener- en skoolboeke geskryf, waaronder die gewilde Ouma Hester-stories en die splinternuwe Bessie Hemelbesem-reeks. Sy is al talle male bekroon, onder meer met die gesogte C.P. Hoogenhout-prys, asook die Akademieprys vir haar Harry Potter-vertalings. Janie se kinderboekkursus is propvol skryfgeheime en kortpaaie. “Ek wens ek het hierdie kursus vyftien jaar gelede self gedoen ...” sê sy.

Wat jy moet hê:
• 'n Liefde vir kinderboeke
• Basiese Afrikaanse taalvaardighede
• Toegang tot e-pos en die internet
• Toegang tot 'n biblioteek of boekwinkel

Leerplan:
Module 1 – Uitgewers en idees
Module 2 –Storie-uitbouer
Module 3 – Twee suksesvolle storielyne
Module 4 – Wys, moenie vertel nie ...
Module 5 – Wie se storie is dit dié?
Module 6 – Nog vyf storielyne
Module 7 – Gee die middel lyf
Module 8 – Hou jou storie in toom
Module 9 – Eerste indrukke ...

Registreer sommer nou...
• Gaan na die home page
• Beweeg na bo, heel regs
• Kliek op application form
En ontvang die eerste module heeltemal gratis

Laastens: Geniet dit!

Venues

Date: 13 March 2008
Location: Countrywide
Cost: R3995.00

Date: 20 March 2008
Location: Countrywide
Cost: R3995.00

Date: 27 March 2008
Location: Countrywide
Cost: R3995.00

Date: 03 April 2008
Location: Countrywide
Cost: R3995.00

Date: 10 April 2008
Location: Countrywide
Cost: R3995.00

Date: 17 April 2008
Location: Countrywide
Cost: R3995.00

Contact: Candice Kotze
Company name: SA Writers' College
Telephone number: +27 21 433 2879
Email address admin@sawriterscollege.co.za

 SEND TO A FRIEND  |   PRINT

Share this page (Tell me more)


 





Receive free email newsletter
 
Tell a friend about us
 
CONTACT US | ABOUT US | SEND US NEWS | ADVERTISING RATES | sales@bizcommunity.com | +27 (0)21 680 3500
All rights reserved. © 2008. Bizcommunity.com, its sponsors, contributors and advertisers disclaim all liability for any loss, damage, injury or expense that might arise from the use of, or reliance upon, the services contained herein. Privacy policy, Terms of Use.
Connected by: Uninet