Bring jou boodskap tuis op 'n manier wat verseker dat jou nuus gepubliseer word.
Bemeester nuusverklarings en promosies in twee maklike modules. Ideaal vir woordvoerders, skakelbeamptes en skrywers wat maklik goeie geld wil verdien. Kursusbesonderhede:
Duur: 3 weke
Modules: 2 lesse
Kursusfooi: R895.00
Die kursus bestaan uit:
Volledige inligting rondom die skryf van persvrystellings 2 praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)
Toelatingsvereistes:
Goeie skryfvaardighede Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie
Slaagvereistes:
Minstens 75%
Venue
Date: 13 November 2009 Location: Aanlyn en per e-pos, Landwyd Cost: R895.00 More info: Internet- en e-postoegang 'n vereiste