Subscribe

free to biz newsletters

Bizcommunity.com - Daily Marketing & Media news
Advertising newsPress offices

Wat is Afrikaans?

21 Sep 2009 12:216 commentsBizLike
By die 15de Pendoring Toekennings, wat Vrydagaand, 18 September 2009, by Vodaworld in Midrand plaasgevind het, het Vodakom se ‘Speler 23' (Jan en Jan & Elton) televisieveldtog met vyf Goue Pendorings en een Prestige Pendoring die pyp gerook.
Die veldtog is gebaseer op 'n Robbie Wessels-karakter wat sing oor twee manne, van verskillende rassegroepe, wat armdruk oor wie die grootste rugbyondersteuner is. Alhoewel die karakters eg Afrikaans, en sport tweede natuur by meeste Afrikaanse mans is, is dit opvallend dat meeste van die woorde in die advertensie in Engels gesing word.

Wat is Afrikaans dan? Is dit die gestereotipeerde psige van 'n groot groep mense wat toevallig 'n spesifieke taal praat? Is dit 'n sekere sin vir humor? Of verwys dit na die taal wat ons praat?

Net wyer gegooi

Het die Pendoring Toekennings hulle net wyer gegooi om ander tale in te sluit en sodoende hul voortbestaan te verseker?

Of kan ons aanvaar dat eg-Afrikaans en eg-Suid-Afrikaans een en dieselfde konsep is?

Gerhard Myburgh, internasionale beoordelaar en skeppende hoof van The Campaign Palace in Melborne, Australie sê: “Werk wat werklik in die Afrikaanse taal gekonseptualiseer is, het uitgeblink. Blote vertalings het egter nie die pyp gerook nie.”

Volgens Anton Visser, spesialisbeoordelaar vir TV, is TV-werk besig om te ontwikkel. “Dit gaan nie meer oor ooglopende Afrikaanse idiome of kulurele ironie nie, maar om voortreflike skeppende werk.”

“'n Paar juweeltjies”

“Ofskoon inskrywings in die TV-kategorie skraps was, was daar tog 'n paar juweeltjies,” sê Iaan Bekker, skeppende hoop van Brandwealth. “Die ‘Speler 23-reeks' is 'n netjiese dramatisering van die konvergerende psige van die Afrikaanssprekende se belangstellingsveld. Sport en spot kombineer in 'n uiters genoeglike spieëlbeeld van ons gesamentlike heldeverering - met die fokus op die toeskouer as… held. 'n Ware nasiebouer.”

Klasie Wessels, voorsitter van Streetschool, is van mening: “Eg Suid-Afrikaans - TV was great - dis 'n geleentheid om Pendoring te laat groei in meer as net Afrikaans. Pendoring kan die toekenningsgeleentheid word wat Suid-Afrikaanse werk verteenwoordig.”

Morne Strydom, kopieskrywer op die ‘Speler 23' veldtog, verduidelik in 'n onderhoud dat die taal wat gebruik is in die veldtog meestal Engels is, “omdat ons niemand wou uitsluit nie. Engels is die taal wat meeste mense praat in Suid Afrika. Ons wou die karakter van alle sportondersteuners weergee. Veral Afrikaanse ondersteuners, sonder om ander taalgroepe uit te sluit.”

Ooglopende

'n Ander kategorie wat opvallend was in die Eg-Suid-Afrikaanse afdeling was die wenner van die Goue Pendoring in die radio kategorie. Die toekenning het aan nog 'n Vodakom advertensie gegaan; Bua FM2 en daar is nie een Afrikaanse of Engelse woord in die advertensie nie. Behalwe vir ooglopende vrae soos, “Hoe beoordeel mens 'n taal wat mens self nie praat of verstaan nie,” is daar ook die knaende gedagte dat ‘eg-Afrikaans of eg-Suid-Afrikaans' tog sekerlik deur meeste mense in die land verstaan behoort te word.

Maar in die woorde van die Pendoring veldtog vir hierdie jaar. “Wat jy ook al doen, moet net nie die taal afskeep nie:

Vir meer, gaan na www.pendoring.co.za.
 
More options
< Back

About the author

Marlene Bramley, kopieskrywer op die oorspronklike Yebo Gogo veldtog vir Vodakom (1994) spits haar toe op die ontwikkeling van betekenisvolle inhoud vir webwerwe, advertensies, artikels en blogs in Afrikaans en Engels. Sy is besig om "straatjoernalistiek/straatpraat" te ontwikkel waar gewone mense berig oor gebeure aangesien hulle deel is van die gebeure. Sy is die eienaar van Blink, just don't (http://blinkjustdont.yolasite.com) , 'n virtuele agentskap wat in die vervaardiging van kwaliteit inhoud spesialiseer. Kontak haar per e-pos by .
TK
How are we supposse to comment-
Is this now the way it should be, when I have an article in Venda I can just post it inconsiderate of the fact that there are people who doesn't understand the language. In my opinion this is totally ignorant!! Posted on 21 Sep 2009 14:05
Learn or leave-
Buy a dictionary, funny man! Or leave SA! You live in a multi-cultural country. Wake up to the fact! Posted on 21 Sep 2009 16:07
I'd like to see a Zulu article!-
I'd like to see a Zulu article! Posted on 21 Sep 2009 16:37
marlene bramley
Seeing that it was an Afrikaans Award-
Hey it is great that you are following the Pendorings, if you click on "other articles by Marlene Bramley" you will find the full results and comments in ENGLISH but, seeing that the awards is for Afrikaans work, we thought it would be good to have an article in Afrikaans. Zulu, mmmh perhaps next time :) Posted on 23 Sep 2009 12:55
Afrikaans is Maklik-
Geluk na die span wat op die werk gedoen het. Posted on 21 Sep 2009 14:32
******
lovely article, thanks...-
....and I am NOT afrikaans. Posted on 22 Sep 2009 11:05
LEGAL DISCLAIMER: This Message Board accepts no liability of legal consequences that arise from the Message Boards (e.g. libel, slander, or other such crimes). All posted messages are the sole property of their respective authors. The maintainer does retain the right to remove any message posts for whatever reasons. People that post messages to this forum are not to libel/slander nor in any other way depict a company, entity, individual(s), or service in a false light; should they do so, the legal consequences are theirs alone. Bizcommunity.com will disclose authors' IP addresses to authorities if compelled to do so by a court of law.
Follow us:

Community activity

  • Thandi Ngema PROMOTING THANDI NGEMA -NEW COMER -ARTIST-HIT SINGLE 'ALL I NEED' created a profile
    3 hours, 52 minutes ago
  • Andile Gcaba Brand Assistant at VW SA created a profile
    4 hours, 1 minutes ago
  • Lauren Hannay Looking for Marketing Opportunities in South Africa created a profile
    4 hours, 50 minutes ago
  • owen soupen Graphic Design Student created a profile
    5 hours, 42 minutes ago
  • Khumalo Nkosinathi created a profile
    6 hours, 15 minutes ago
  • Darian Hing Intrened at Capiche PDI in the design field. created a profile
    6 hours, 26 minutes ago
  • Eric Dela-Kwame Director at Fodinet Company Ltd created a profile
    8 hours, 56 minutes ago
  • Justin Farrell Art Director at O'Donoghue & Associates created a profile
    9 hours, 5 minutes ago
  • Ngcebo Thembela Graduate at Massmart created a profile
    9 hours, 9 minutes ago
  • Obakeng Marumola MEDICAL REPRESENTATIVE at Adcock Pharma created a profile
    9 hours, 15 minutes ago
  • Stephanie Makhlouf Au Pair at n/a created a profile
    9 hours, 28 minutes ago
  • mbongeni tshuma Admin Manager at Amadube Investments Cc created a profile
    9 hours, 36 minutes ago
  • Samantha Lee Kagan Student eager to explore new challenges created a profile
    9 hours, 44 minutes ago
  • venkateswara reddy IT manager created a profile
    10 hours, 30 minutes ago
  • Ntombifuthi Patience Mazibuko created a profile
    11 hours, 22 minutes ago
  • Lucille Williams Senior Account Director at L created a profile
    11 hours, 35 minutes ago
  • Nkululeko Mthembu created a profile
    11 hours, 53 minutes ago
  • nicole Adams Diploma in Business Management created a profile
    12 hours, 23 minutes ago
  • Ian Osmond Sales Manager at Thinksales Corporation created a profile
    12 hours, 29 minutes ago
  • mosimane jacobs writter, director and a dj created a profile
    12 hours, 32 minutes ago
  • kerry ireland concultant at Kerryireland.ie created a profile
    12 hours, 33 minutes ago
  • Aniko Paulse Graphic Designer created a profile
    12 hours, 39 minutes ago
  • samuel nwaobasi Training Director in Synergy O.C created a profile
    12 hours, 52 minutes ago
  • Michael Janse van Rensburg Multimedia Designer created a profile
    13 hours, 44 minutes ago
  • Emma King Head of PR at The Jupiter Drawing Room CT created a profile
    14 hours, 15 minutes ago


Subscribe

Receive free email newsletter

Make us your homepageAdd us to your favoritesRSS feedGet biz on your phone

Invite

Tell a friend about us